DVD’s te huur by die kerkkantoor

DVD’s te huur by die kerkkantoor Ons het al ‘n lekker versameling goeie kykstof! …. DVD’s te huur @ R10 per DVD per week. Hier is ‘n paar nuwes op die rak. Kom maak ‘n draai! • Samson • On wings of eagles • I can only imagine • Masked Saint • Superbook: Road to Damascus • Legend of the three trees • The Roar • The … Read more

Diens van Barmhartigheid

Baie dankie vir die onbaatsugtige skenkings van kruideniersware! DIENS VAN BARMHARTIGHEID Ons ondersteun behoeftige gesinne in ons gemeente!  SAKKIE VIR PAKKIE-PROJEK Dis ons gemeente se poging om kos en skoonmaakmiddels in te samel vir die minderbevoorregtes, veral in ons eie gemeente. Ons het weer die volgende items nodig vir DvB:  mieliemeel, koffie, suiker, soppoeier, konfyt, … Read more

Sakkie vir ‘n Pakkie-Projek

Sakkie vir ‘n pakkie Baie dankie aan almal wat so gereeld en met toewyding deelneem aan hierdie projek! Neem asseblief ʼn sakkie by die portaal en bring die vol sakkie terug na die kerkkantoor toe of plaas dit in die mandjies langs die tafel in portaal. Ons donasies vanaf die groot winkels het baie afgeneem, daarom moet … Read more

Afkondigings

AFKONDIGINGS: Secunda-Oos – 17 Januarie 2021 1. Sondagdiens 17 Januarie Diens sal gelei word deur ds Anton Knoetze via youtube. Skakel sal via Facebook geplaas word. 2. PROGRAM VIR JANUARIE: Kerkkantoor is weer oop – u kan enige tyd tussen 09:00 en 12:00 u nuwe kerkkalender kom haal. Dienste en kerklike aktiwiteite sal DV hervat word in ‘n laer vlak … Read more