Kermis

Ons “kermis”-inkomste staan tans op R104 000, en DIT SONDER ‘N FISIESE KERMIS!! Baie dankie vir al die skenkings vir die vleis, wit olifante (ook almal wat kom help uitpak en verkoop het) en koekies (ook koekiebakkers se harde werk), asook vir almal se wonderlike ondersteuning! Die kermis-pannekoekbakkers wil op Saterdag, 1 Augustus pannekoek bak – sit jou … Read more