Event Details

This event is running from 9 May 2021 until 16 May 2021. It is next occurring on 14 May, 2021 10:00

  • Categories:
  • Upcoming Dates:

Sondag, 9 Mei @ 10:00 – MOEDERSDAG

Diens sal gelei word deur ds Hannes Reinecke

Teks: Handelinge 10:44-48

Tema: “Verras deur die HG…?”

Skakel sal op Facebook en via sms gestuur word.

Skakel is https://youtu.be/WYqlNyagkeY

Aanddiens @ 18:00: GEBEDSFEES in die Jeuglokaal

Kom deel saam in gebed!

Jeugdienste sal weer begin op 9 Mei.

13 Mei 18:30 Gesamentlike Hemelvaartdiens

Kom en kyk saam na Jesus wat aan die regterhand van God sit.

Kerkkantoor gesluit

16-19 Mei Gesamentlike Pinkster: Almal word hartlik uitgenooi om hierdie reeks saam met ons by te woon!

Pinkster 2021
Ds Jurie Schoeman
Sondagoggend 16 Mei 08:30: Nie soos skape sonder ‘n Vader nie
Sondagaand 16 Mei om 18:00: Geen CV voldoende nie
Maandag @ 18:30: ‘n Koninkryk – al val die bomme

Dinsdag @ 18:30: God se wil – vir die sterkes, of…
Woensdag @ 18:30: Watter nood om te noem en wat nie.

Ds Jurie sal beskikbaar wees vir persoonlike gesprek