Event Details

This event finished on 08 May 2021


 Sondag, 2 Mei @ 08:30 – DOOP

Gesamentlike diens sal gelei word deur ds Frederik Coetzee

Teks: Handelinge 8:26-40

Tema: Getuie vir Jesus

Skakel sal op Facebook en via sms gestuur word.

 

Jeugdienste sal weer begin op 9 Mei.

 

Sondag, 9 Mei – MOEDERSDAG