Die jeugbediening se video’s vir die spoelklippies, rotskinders en Rots318 gaan eers ‘n ruskansie neem in September.

Dit is vir ons lekker om ‘n GRATIS ouerskapsreeks (wat jy saam met jou kinders kan geniet) onder julle aandag te bring. Dit begin die 30ste Augustus via Zoom.

https://youtu.be/dgcCmnlfmWA

***Indien u belangstel, volg die link hieronder om te registreer.

https://mailchi.mp/b82441c464d0/greatcolab_ouerskap=

****Ds Hannes se belydenisklas… reëlings soos per whatsapp-groep.


Event Details

This event is running from 1 September 2020 until 27 September 2020. It is next occurring on 27 September, 2020 06:30

  • Categories:
  • Upcoming Dates: