KERSSAKKE: Aan al ons wonderlike lidmate (en nie-lidmate): Baie dankie vir al die kerssakke propvol noodsaaklike en bederf-items vir dié wat dit nie kan bekostig nie! Dit was vir almal ‘n moeilike jaar – tog het ons lidmate steeds hulle hande diep in die sakke gesteek om ander te seën! Wees geseënd!


Event Details

This event finished on 11 December 2020