Ds Frederik Coetzee

Die doop is die teken dat ons almal van klein tyd deel vorm van die familie van God en klaar genade ontvang het. Ons eerste van is, “Christen”, dan Coetzee. Wanneer ons kies en erken dat ons kinders van God is, vorm ons deel van Sy familie. Dit was vir my ‘n baie spesiale oomblik gewees om my eerste doop te kon hê die 8ste November en nog groter om my eie peetkind te kon doop. Mag ons almal elkedag bely in ons harte en in hoe ons leef dat ons kies om die Here te dien. Leef Kerk

Leave a Comment