Kermis

Ons “kermis”-inkomste staan tans op R104 000, en DIT SONDER ‘N FISIESE KERMIS!! Baie dankie vir al die skenkings vir die vleis, wit olifante (ook almal wat kom help uitpak en verkoop het) en koekies (ook koekiebakkers se harde werk), asook vir almal se wonderlike ondersteuning!

Die kermis-pannekoekbakkers wil op Saterdag, 1 Augustus pannekoek bak – sit jou bestelling betyds in by die kerkkantoor (oop 08:00 tot 12:00 elke weeksdag) via e-pos mwsecoos@mweb.co.za of landlyn 017-6347518. Julle kan ook vanaf 09:00 tot 12:00 by die Rots kom koop op 1 Aug @ R5 ‘n pannekoek.

Leave a Comment