7 Augustus – Gesamentlike dienste 08:30 & 18:00

Sondag, 7 Augustus 2022

08:30  Gesamentlike erediens – Ds Frederik Coetzee – DOOP

Teks:  Johannes 4:1-12

Tema:  “God se agenda”

https://youtu.be/ofGTLbjBDOY

18:00  Gesamentlike aanddiens

Teks:  Psalm 33:12-22

Tema:  “Vertroue”

 

Baie seën vir die gesin Homan – Brendan en Nerishka wat vir baba Alru Sondag ten doop bring.