Maak ‘n aantekening:
ü Dié wat Kinderbybels bestel het, kan dit kom haal by die kerkkantoor
ü Kerssakprojek: sakke met lysies is beskikbaar by die kerkkantoor. Bring asb terug teen 30 November.
ü Kersliedere-by-kerslig in die Rots:
17:30 Worsbraai (eie wors/vleis, eetgerei, drinkgoed; bykosse word voorsien)
18:30 Samesang buite met kerslig (eie kerse)
ü Oggenddienste skuif weer na 09:30 in 2026
ü Gesamentlike dienste vanaf 7 Desember tot 11 Januarie @ 08:30 en 17:30; Kersdiens @ 08:30 op 25 Desember; Geloftediens @ 09:00 op 16 Desember; Middernagdiens @ 23:30 op 31 Desember.
ü Ons 1812-projek benodig helpers. In Mat.18:12 soek die Herder ‘n verlore skaap. Ons 1812-projek soek die Oos-lidmate wat dalk nog hier bly of dalk nie. Van 15-30 Nov gaan ons span die 2026 kerkkalender aflewer by onaktiewe adresse en hul uitnooi vir voluit deelneem in 2026. As jy wil help om 10 kalenders by 10 adresse af te gee, gee jou naam by die kerkkantoor of David Longland 0762308060
