55-Plussers-uitstappie na Cullinan

55-Plussers-uitstappie na Cullinan

Ons beplan ons volgende uitstappie, hierdie keer na Cullinan.  Koste sal weer R200 per persoon wees, plus ekstra geld vir ete en sakgeld.

Datum is 16 September 2022.