Afskeidsgeleentheid:
Ds Hannes Reinecke se afskeidsboodskap is op 1 Junie. Almal word uitgenooi na Hannes en Ronel se afskeidsfunksie om 10:30 in die Rots. Antwoord asb by die kerkkantoor of jy / julle gesin sal bywoon en kom haal jou kaartjie(s).
Verlof vanaf 26-30 Mei.