Event Details

This event is running from 13 January 2022 until 20 January 2022. It is next occurring on 18 January, 2022 08:30

  • Categories:
  • Upcoming Dates:

JEUG

Jeugregistrasie vind Sondag, 16 Januarie plaas. Reëlings is as volg:

4 jariges tot Gr 2 word Spoelklippies genoem.

Gr 3-6 is Rotskinders en Gr 7-10 is Rots318.

 

Die Spoelklippies en Rotskinders se registrasie vind plaas in die kerksaal.

Die kinders van Rots318 en belydenisklas s’n sal by die Rots wees.

 

Personeel sal reeds vanaf 09:30 gereed wees in die twee lokale. Erediens is om 10:00.

Ons sal ook na afloop van die diens (ongeveer 11:00) beskikbaar wees vir registrasie.

 

Ons sien uit daarna om almal Sondag weer te sien!