Event Details

This event is running from 13 January 2022 until 18 February 2022. It is next occurring on 18 January, 2022 09:00

  • Categories:
  • Upcoming Dates:

Lidmate van 55+

Ons uitstappie na Wakkerstroom was ‘n belewenis!

55-Plussers, nooi asb jou vriende saam – ons beplan weer so ‘n uitstappie vir 18 Februarie na DULLSTROOM!

Lidmate van 55+ kan nou al registreer en betaal by die kerkkantoor.

Slegs R200 per persoon, plus ekstra vir ete en sakgeld

Ons vertrek 5:00 van die kerk af en sal ongeveer 18:00 terug wees.