Ego Eimi (Ek is..)– teateropvoering 25 September te Delmas

Ego Eimi (Ek is..)– teateropvoering 25 September te Delmas

Ons wil graag ‘n bus vol maak vir vertoning @ 15:00 op 25 Sept teen R200 (kaartjie + busgeld) per persoon.  Kom bespreek u plek so gou moontlik by die kerkkantoor.  Ons het 30 kaartjies beskikbaar.