Leer meer oor ons leraar: ds Frederik Coetzee

Ek het hierdie jaar, die eerste Mei, my tweede jaar by die gemeente gevier. Dit is vir my nog elke dag ’n groot voorreg om die gemeente by die dag net meer en meer te leer ken. Ek is dankbaar vir die Here se seën sover op my lewe en bediening. Bly ewige dankbaar vir die Here se teenwoordigheid in my lewe.