Diens van Barmhartigheid

Elize Schoonwinkel se Diens van Barmhartigheidspan vra asb:

### Elize Schoonwinkel gaan aftree.  Ons is op soek na ‘n opvolger wat bereid is om al die sake van Diens van Barmhartigheid oor te neem.  Elize sal ‘n kort opleiding aanbied vir die gewillige kandidaat!  Kontak Elize vir meer inligting by 0824867125 of whatsapp 0828908945.