Pinkster & kinderpinkster 1-4 Junie

Pinkster 1-4 Junie

Sondagoggend @ 08:00 “In pas deur ‘n Sabbatsritme” Gen. 2:2-3; Eks. 20:8-11; Deut. 5:15

Sondagaand @ 17:30 “In pas op die regte spoed”  Markus 5:21-34

Maandagaand @ 18:30 “In pas deur vreugde te bedink” Lukas 1:26-29; Psalm 1:1-3

Dinsdagaand @ 18:30 “In pas deur diep konneksie” Fil.2:3-8

Woensdag @ 18:30 “In pas deur empatie” Handelinge 2:37-47

o   Ons Pinksterdienste word hierdie jaar aangebied deur die dinamiese ds Marike Jacobs.  Ons sien uit om haar hier te ontvang. 

o   Daar is ook die ouer mense wat nie noodwendig in die aand wil uitgaan nie – ds Marike gaan dieselfde diens die volgende oggend @ 09:30 aanbied! 

o   Vir die kinders het ons ‘n spesiale Kinderpinkster in die kerksaal met tannie Lynnette! 

o   Na elke aand se diens geniet almal heerlike sop en broodjies in die kerksaal.