Swaziland-uitreik 3-7 Oktober

Swaziland-uitreik

3-7 Oktober 2022

Hierdie uitreik word befonds deur die gemeente se getuienisfonds.  Slaap in tente, geriewe baie basies.  Ons bou ‘n kerk in Qomintata.  Ons is op soek na lidmate wat kan help bou, kosmaak, preek, Bybellesse aanbied.  Navrae:  ds Hannes