Wêreldbiddag vir Vroue 7Maart om 16:00 @ Rondekerk

Wêreldbiddag vir Vroue:

Op 7 Maart om 16:00 by Rondekerk

Spreker is Yolande Korkie

Yolande Korkie en haar man se lewe het onherroeplik verander toe

hulle op 27 Mei 2013 deur Al-Kaïda-militante in Jemen ontvoer is.

Yolande is na 8 maande as gyselaar vrygelaat en haar man, Pierre,

is 24 uur voor sy vrylating doodgeskiet.  Yolande Korkie is ‘n

merkwaardige vrou wat vandag besondere werk vir die Here doen.  Sy

is ‘n ware inspirasie vir elkeen!  Kom luister en kuier saam!

Indien jy hierdie wil bywoon, kan jy hulle kerkkantoor (017-6313470)

kontak, of sommer jou naam op ‘n lys by ons kerkkantoor plaas, dan sal ons die getalle vir Rondekerk deurgee.