by kantoor@secundaoos.co.za | Jan 12, 2023 | Gesin
Selgroep- / Omgeegroepstukkie Nuwe Geloofsgewoonte Examen Lydenstyd is ʼn wonderlike geleentheid om ‘n nuwe geloofsgewoonte in te oefen. Moet glad nie druk voel om hierdie oefening dadelik reg te kry of om dadelik daarin gemaklik te voel nie, soos enige goeie ding...