Kontak Ons

Hoe kan ons help?

ADRES

h/v Stanford & Lategan Straat, Secunda, 2302

KANTOORURE

Ma. – Do. | 8am – 1pm
Vr. | 8am – 12pm
Sa. | Toe
So. | 10am – 11am

LERAARS

Ds. Hannes Reinecke
tel: 082 578 5155

Ds. Frederik Coetzee
tel: 072 980 9355

STUUR VIR ONS ‘N BOODSKAP

VIND ONS OP GOOGLE MAPS

NG Kerk

Ek Is Nuut

Secunda-Oos is ‘n gemeente waar jy aanvaar en die geleentheid gebied gaan word om te groei in jou verbintenis aan Jesus Christus.

Ons gemeente se kernvisie is om te groei in ons liefde vir God, mekaar en die wêreld.

Ons maak dit moontlik deur sterk te fokus op ons verskillende bedieninge, waarby lidmate kan inskakel of ondersteuning op verskillende maniere kan bied.

As jy nader ondersoek instel sal jy sien dat elke lidmaat se gawes en spesifieke diens behoeftes verteenwoordig word deur die bedieninge, daar sal vir jou ‘n plek wees om by te dra tot groei en self te groei.

Ons eredienste is informeel en evangelies gerig en ‘n baie toegewyde begeleiding groep wat die lof en aanbidding lei

Die prediking word gelei deur die leesrooster tekste volgens die liturgiese jaar, dit verseker die deurlopende prediking van die hele Bybel en stel lidmate bloot aan die totale Woord van God.

Kom sê hallo

Sien meer

Kom maak gerus ‘n draai by die kantoor na die erediens. Die kantoor is oop op ‘n Sondag tussen 10 en 11 die oggend.

Die kantoor is ook elke weeksoggend oop. Maandae tot Donderdae van 8 tot 1 en Vrydae van 8 tot 12.

Ons is op die hoek van Stanford en Lategan Straat in Secunda.

Kontak die kantoor

Sien meer

Skakel die kerkkantoor by;
017 634 7518 of stuur vir ons ‘n epos na;
kantoor@secundaoos.co.za.

Die kantoor is elke weeksoggend oop. Maandae tot Donderdae van 8 tot 1 en Vrydae van 8 tot 12, as ook op ‘n Sondag na die erediens.

Kontak 'n leraar

Sien meer

Ds. Hannes Reinecke
tel: 082 578 5155

Ds. Frederik Coetzee
tel: 072 980 9355