Afkondigings

Nuutste nuus

NG Kerk

Nuus

Uit Die Gemeente En Ons Gemeenskap

Hier is die nuutste inligting oor gebeurtenisse in ons gemeente en ons gemeenskap.

gemeente nuus

Babatee & Doekebraai

Babatee & Doekebraai

Babatee & Doekebraai 8 Augustus 2026 Baie dankie vir elkeen se bydrae, hulp, teenwoordigheid, harde werk en omgee wat hierdie dag spesiaal gemaak het vir ds Danie & ds Trunette!  

Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026

Senior Lidmate Funksie – 6 November 2026

Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum:  6 November 2026 Tyd:     10:00 -...

Kinderkrans

Kinderkrans

Kinderkrans Vrydag 4-5pm Ons gesels vir die volgende paar weke oor die Wapenrusting!

Huisbesoek

Huisbesoek

Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek.  Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak.  Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...

OOS – SAKE

OOS – SAKE

Sondag, 16 Augustus 2026 09:00        Junior kategese 09:30        Erediens -  ds Trunette de Jongh Teks:         Lukas 15:1-7 Tema:       Die verlore skaap U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@ngksecundaoosregstreeksliv5756 10:30        ...

Gemeentekamp 23-25 Oktober 2026

Gemeentekamp 23-25 Oktober 2026

Ons gemeentekamp vind plaas tydens naweek van 23-25 Oktober.  Lidmate kan solank hulle plek kom bespreek by kerkkantoor en begin afbetaal. Ons moet teen 21 September onbespreekte plekke teruggee aan die oord.  Slegs 16 staanplekke, 6 tenthuise en 2 bergtente nog oop....

IDENTITEIT, NG Secunda-Oos

IDENTITEIT, NG Secunda-Oos

IDENTITEIT, NG Secunda-Oos Ons glo in God Drie-enig, ons bely die Bybel as Woord van God, ons dien slegs God as Hoof van die kerk, en wil sy liefde uitleef in diens. Kortliks WWW: Woord, Waardes, Warmte Ons fokus op die grootste nood tans, bv. ongeloof, kerklosheid,...

gemeenskap nuus

Grief Share & Divorce Care

Grief Share & Divorce Care

**  GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September **  DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...