by kantoor@secundaoos.co.za | Nov 2, 2026 | Afkondigings: Gemeente, Gasvryheid
Gemeente-ete na dankfees 2026 was n besonder geseënde jaar vir Secunda-Oos. Ons wil ‘n dankfees hou op 29 November en sommer ons verjaarsdag ook vier. Na die erediens gaan ons ‘n heerlike ete bedien en saam kuier by die Rots. Om jou plek te bevestig, betaal asb R20...
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 14, 2026 | Gasvryheid
Babatee & Doekebraai 8 Augustus 2026 Baie dankie vir elkeen se bydrae, hulp, teenwoordigheid, harde werk en omgee wat hierdie dag spesiaal gemaak het vir ds Danie & ds Trunette! Ons het meer as 200 fotos van die dag, indien jy graag van die fotos wil hê, kom...
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2026 | Tydelike argief
17:30 Die Bybel Prakties – Die boek Jacobus
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2026 | Afkondigings: Gemeente, Barmhartigheid
Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum: 6 November 2026 Tyd: 10:00...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jul 24, 2026 | Tydelike argief
Kinderkrans Vrydag 4-5pm Ons gesels vir die volgende paar weke oor die Wapenrusting!