Kampe & Aktiwiteite

Die nuutste avonture

NG Kerk

kampe & aktiwiteite

Kermis

Pret en plesier vir die hele gesin.

Kermis 22 Mei 2026

Kermis 22 Mei Baie dankie vir elkeen se bydrae, bywoning en harde werk om ‘n heerlike KUIERkermis te hê!

kampe & aktiwiteite

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.  Kostes slegs R10 per DVD vir 'n hele week!

kampe & aktiwiteite

Kerkkamp

Hier kamp ons!

Gemeentekamp 23-25 Oktober 2026

23-25 Oktober 2026 @ de Voetpadkloof! Kom bespreek gerus solank jou staanplek / chalette / tent of bergtent en begin solank afbetaal. Slegs 18 staanplekke, 6 tenthuise en 3 bergtente nog oop. Chalets EN-SUITE TENTE AANTAL PERSONE  TARIEF PER NAG  TOTAAL AANTAL PERSONE...