Kom groei in liefde vir GOD”

 

ondersoek

Eredienste

Vind hieronder ‘n vinnige gids van ons eredienste.

Gesamentlike dienste 9 Augustus 08:30 & 17:30

Gesamentlike dienste 9 Augustus 08:30 & 17:30

Sondag, 9 Augustus 2026 – Nasionale Vrouedag 08:30        Gesamentlike Erediens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/goedehoopgemeentesecunda   17:30         Gesamentlike aanddiens

ondersoek

Gesinsoordenking & Selgroepgesprek

Ons hou Bybelstudie en deel met mekaar.

Omgeegroepe

Omgeegroepe

Bybelstudie / selgroepe Kom geniet vriendskap en kry Bybelwysheid deur in te skakel by een van die volgende groepe (skakel gerus die leier) vir die jaar. 18:30 - Marius Neethling 0823716584 10:00 - Nerena Fick 0827298286 18:30 – Hannes & Susan Gertzen 0768501627...

Kalender

Belangrike Datums

Hieronder is belangrike datums om vas te lê vir opkomende kerk gebeurtenisse.

GEMEENTE DAGBOEK

11 Augustus       10:00 Davieshof-erediens                              10:30 GriefShare in die Jeuglokaal                              18:00 DivorceCare in die Jeuglokaal 13 Augustus       10:00 Naaldwerkklas by Rondekerk (HOM)                              Enige hulp...

ondersoek

Leraar

Lees en vind meer uit oor ons leraar.

Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ontmoet Danie en Trunette Dit was nog altyd ons hart se droom om sáám in een gemeente en gemeenskap te mag dien. Danie het grootgeword in Viljoenskroon en Trunette in Bethlehem – twee verskillende dorpe, maar een roeping wat ons paaie bymekaar uitgebring het. Ons het...