by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 2, 2026 | Afkondigings: Gemeenskap
Ruth, the Musical** Ons stel graag aan julle voor: RUTH the Musical, ’n kragtige geloofsgebaseerde verhoogproduksie wat die Bybelse verhaal van Rut tot lewe bring deur middel van musiek, teater en ’n aangrypende moderne parallelle storie. Hierdie 130-minute...
by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 29, 2024 | Afkondigings: Gemeenskap, Gesinsbediening
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) – Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...