Jeug

Jeug

Hoërskoolkamp vir graad 8 – 10 op 19-21 Augustus te Kwasinungu, Volksrust. Koste is R300 per leerling. Indien u ‘n tiener kan borg om hierdie kamp by te woon, kontak asb die kerkkantoor of vir ds Frederik by 0729809355. Jeugkerk Jeugdienste om 10:00 in verskillende...