by kantoor@secundaoos.co.za | Apr 13, 2023 | Erediens, Kampe En Aktiwiteite, Kerkkamp
LAASTE KANS: Kom maak seker jou gesin se plek is bespreek vir GEMEENTEKAMP! Volgende week moet plekke reeds bespreek wees, want dan word ekstra plekke aan die oord teruggegee. Van 15 September af is jy verantwoordelik vir die volle betaling van bespreekte plek....