by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Afkondigings: Gemeente, Kampe En Aktiwiteite, Kerkkamp
Gemeentekamp te DeVoetpadkloof: 14-16 Oktober 2022 Ons is al baie opgewonde oor die gemeentekamp wat plaasvind net nadat die 4de kwartaal begin het. Het u al plek bespreek? Kom maak ‘n draai by die kerkkantoor, bespreek u plek en begin solank afbetaal. Na Maandag,...