Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ds Danie & ds Trunette de Jongh

Ontmoet Danie en Trunette Dit was nog altyd ons hart se droom om sáám in een gemeente en gemeenskap te mag dien. Danie het grootgeword in Viljoenskroon en Trunette in Bethlehem – twee verskillende dorpe, maar een roeping wat ons paaie bymekaar uitgebring het. Ons het...