Leer meer oor ons leraar:  ds Frederik Coetzee

Leer meer oor ons leraar: ds Frederik Coetzee

Ek het hierdie jaar, die eerste Mei, my tweede jaar by die gemeente gevier. Dit is vir my nog elke dag ’n groot voorreg om die gemeente by die dag net meer en meer te leer ken. Ek is dankbaar vir die Here se seën sover op my lewe en bediening. Bly ewige dankbaar vir...
Leer meer oor ons leraar:  dr Hannes Reinecke

Leer meer oor ons leraar: dr Hannes Reinecke

Dit is vir my ‘n voorreg, en groot vreugde om in NG Kerk Secunda-Oos een van die predikante te kan wees. Met verantwoording teenoor die Here, en die gemeente, aanvaar ek die roeping om die Evangelie van Jesus Christus in die gemeente en wêreld te...