Lydenstyd boekie

Lydenstyd boekie

Ons is baie opgewonde om vir hierdie Lydenstyd, wat Aswoensdag begin, “ń Persoonlike Pelgrimsreis” bekend te stel wat saam gestel is deur ds. Cobus Hamman van die NG Kerk Bainsvlei.  Die boekies is beskikbaar by die kerkkantoor teen R100. Ons wil graag die bestaande...