by kantoor@secundaoos.co.za | Sep 2, 2026 | Afkondigings: Gemeente
Veels geluk met julle pragtige dogter! Eunice-Mari de Jongh 💕 Ons lentebaba gebore 2 September 7:45 Weeg 3.7 en ń hele 51 cm Ons is dankbaar vir ons gesonde dogtertjie, en ń geseënde geboorte
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 19, 2026 | Afkondigings: Gemeente
Liewe Secunda-Oos Gemeente Hierdie tyd van die jaar is dit weer tyd vir die insameling van die 10de maand dankoffers. Hiermee ons dank teenoor die Here vir die oorvloed waarmee Hy ons seën en die genade wat ons uit sy hand ontvang het. Om ʼn 10de van jou inkomste aan...
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2026 | Afkondigings: Gemeente, Barmhartigheid
Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum:Â 6 November 2026 Tyd:Â Â Â Â 10:00...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jul 24, 2026 | Afkondigings: Gemeente, Jeug
Kinderkrans Vrydag 4-5pm Ons gesels vir die volgende paar weke oor die Wapenrusting!
by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 6, 2026 | Afkondigings: Gemeente
Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...