by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 6, 2026 | Afkondigings: Gemeente
Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...
by kantoor@secundaoos.co.za | Feb 24, 2023 | Afkondigings: Gemeente
Sondag, 9 Augustus 2026 – Nasionale Vrouedag 08:30 Gesamentlike Erediens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/goedehoopgemeentesecunda 17:30 Gesamentlike aanddiens Oos-dagboek 11 Augustus 10:00 Davieshof-erediens...
by kantoor@secundaoos.co.za | Sep 25, 2025 | Afkondigings: Gemeente, Kerkkamp
Ons gemeentekamp vind plaas tydens naweek van 23-25 Oktober. Lidmate kan solank hulle plek kom bespreek by kerkkantoor en begin afbetaal. Ons moet teen 21 September onbespreekte plekke teruggee aan die oord. Slegs 16 staanplekke, 6 tenthuise en 2 bergtente nog oop....
by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2025 | Afkondigings: Gemeente
IDENTITEIT, NG Secunda-Oos Ons glo in God Drie-enig, ons bely die Bybel as Woord van God, ons dien slegs God as Hoof van die kerk, en wil sy liefde uitleef in diens. Kortliks WWW: Woord, Waardes, Warmte Ons fokus op die grootste nood tans, bv. ongeloof, kerklosheid,...
by kantoor@secundaoos.co.za | Jul 25, 2025 | Afkondigings: Gemeente, Jong Ouers
Tydens hierdie byeenkomste help ons mekaar en soek saam wysheid by die Here. Ons kuier gewoonlik saam en geniet ‘n lekker brunch, en die kinders speel in die sand en op die speelapparaat. Kom kuier gerus lekker saam. Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie...