by kantoor@secundaoos.co.za | Aug 13, 2026 | Afkondigings: Gemeente, Barmhartigheid
Vir Secunda-Oos lidmate van 65jaar en ouer (u jonger eggenote kan saam met u die funksie bywoon) Kom haal gerus solank u Kaatjie by die Kerkkantoor Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ons jaarlikse Senior Lidmaatfunksie: Datum: 6 November 2026 Tyd: 10:00...
by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Barmhartigheid, Bedienings
Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie. Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp...