Jong ouers

Jong ouers

Tydens hierdie byeenkomste help ons mekaar en soek saam wysheid by die Here.  Ons kuier gewoonlik saam en geniet ‘n lekker brunch, en die kinders speel in die sand en op die speelapparaat.  Kom kuier gerus lekker saam.  Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie...