Jong ouers Sondag 9 November 10:00

Jong ouers

Sondag, 9 November kuier ons weer in die Rots met tema:  Wat herlaai my batterye as ek gedaan is?  Laat weet asb op whatsapp ter wille van getalle vir brunch.  Stuur enige vriende se selfoonnr na 0832670108 om bygevoeg te word op hierdie groep.  (Laaste byeenkoms vir 2025 is op 30 November). Ons wil ook volgende jaar voortgaan met hierdie lekker kuier-en-leergeleentheid!