by info@tsd.co.za | Mar 29, 2022 | Afkondigings: Gemeente, Kermis
Kermis 22 Mei Die kermis is om die draai! Ons is opgewonde oor baie nuwe idees en nuwe helpers! Ons vra asb nog lidmate om by die tafels / stalletjies te kom help. Kontak asb vir Trunette 0785382531. Ø Wit olifante kan kerk toe gebring word! Ø Bestanddele soos rys,...