27 April 2022
Baie dankie vir elkeen se harde werk, bydraes en bywoning van die heerlike kermis. Dit was ‘n fantastiese dag.
Die optredes van oom Karoolus & Lente en Oosterland se orkes het die dag spesiaal gemaak.