Staptogte

Staptogte

Kom breek weg met ‘n naweekstap!   21-23 Maart 2025 Kranskloofroete (Carolina) Plek vir 20 persone @ R450 pp 7km dagroete vir Saterdag – ons braai en kuier elke aand saam rondom kampvuur Bring eie eetgoed en beddegoed Dagstap, dus, nie nodig vir groot rugsak nie,...
Kermis 23 Mei 2025

Kermis 23 Mei 2025

Kermis 23 Mei 2025 @ 13:00 tot 17:00 TEMA: KOSMOS – Tafelkoördineerders: Tafel Koördineerder Kontaknommer Pannekoek Brian le Roux Johan Watkins 083 651 6340 076 413 0332 Worsrolle Ronel Reinecke Lilly du Toit 083 650 3196 072 215 6070 Poeding Ilsa van Niekerk...
Barmhartigheid

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie.  Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp...