GEBEDSLYS
Ons dra die volgende lidmate op in gebed:
Elsa Brooks Joey Vorster
Johan Jonker Louis Boshoff
Emmie van der Merwe Paul & Gwen Joubert
Hettie Steenkamp Kotie Snyman se kleindogter, Shinique
(Dit gaan baie goed met Shinique – sy gaan terug skool toe!
Div du Toit Isak Steyn
Han Meintjes Willie Meintjes
Ingrid Pelser
Sasol Shutdown
Skoolvakansie
Ons innige meegevoel met Rochelle Viljoen (sy is een van ons orrelistes) en kinders met die afsterwe van haar man, Coen.
