Bedienings

Wat ons as gemeente bied

NG Kerk

bedienings

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe. Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel.

Uitreik na Barberton Bybelskool 16-19 Julie 2025

💟Vennote in gebed💟 Bid asb. vir... ✝️ń Veilige reis. ✝️Veiligheid + Gesondheid terwyl ons werk. ✝️Geestelike beskerming.✝️Gemeensaamheid + Liefde tussen almal. ✝️Dat ons meer gedoen sal kry as wat beplan is. ✝️Gesinslede wat agterbly. Soli Deo Gloria Die mans- en...

Getuienis

Die hart van die Evangelie van Jesus Christus is om ander te vertel van die bloed van Jesus wat sonde vergewe.  Hier in ons gemeente gaan ons uit om ander hiervan te vertel. Ons dank aan Vader vir ‘n geseënde uitreik na Back to the Bible in Baberton.          HOUSE of...

bedienings

Gesinsbediening

‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie.
(Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)

Grief Share & Divorce Care

**  GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September **  DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...

Gesinsbediening

Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe) Gesinsbediening: ‘n Gesin is waar lewe begin en liefde nooit eindig nie. (Vrouebediening / Mannebediening / Omgeegroepe)

bedienings

Gasvryheid

Om gasvry te wees en so ander te help is een van Jesus se opdragte. Ons is gasvry teenoor ander en daarom het ons hierdie kommissie.

Gasvryheid

Gasvryheidsbediening Hierdie diensgroep het al in 2007 die rol van die tradisionele diakenbediening in ons gemeente vervang. Dit behels dienswerk by eredienste en spesiale funksies van die gemeente. Indien jy betrokke wil raak, kontak asseblief Ds. Hannes of Marietjie...

bedienings

Sang En Erediens

Ons spits ons toe om tot eer van die Here te sing.
Ons rig ook die erediens in om by die teks van die dag aan te pas.

Sang- en Erediensbediening

Sangbegeleidingsgroep Ons gemeente doen baie moeite met ons lof en aanbidding vir die Here as die aanvang van ons erediens.  Daarom groet die leraar eers en daarna word ons begelei deur hierdie groepe in lof en aanbidding. As jy voel dat jy wil betrokke raak deur sang...

bedienings

Jeug

Rotsgenerasie!

Rots deurnag 19-20 Sep gr7-12

Rots Deurnag JAV gr7-12 19-20 September - bring iemand saam RSVP 14 September Lynnette 0726062168

Kinderkrans Vrydag 16:00

Vrydag middag 16:00 Kinderkrans  

Jeugdienste – 31 Augustus 2025

08:30 Junior Jeug 09:00 Senior Jeug & Belydenisklas  

bedienings

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is.

Barmhartigheid

Ons doen graag aan ander wat ons sou wou gehad het ander aan ons moet doen wanneer ons in dieselfde situasie is. Ons help gesinne en individue in ons gemeente wat dit nodig het met n maandelikse kospakkie.  Indien u bewus is van enigiemand in ons gemeente wat hulp...

bedienings

Gebedsbediening

‘n Gemeente wat vir mekaar bid, is ‘n gemeente wat omgee.

 

Gebedsbediening

GEBEDSLYS Ons dra die volgende lidmate op in gebed: Hannes Smit                          Emmie van der Merwe                             Div du Toit                             Willie & Han Meintjes                    Elsa Brooks                             Joey...

bedienings

Jong ouers

Kom kuier en gesels saam oor ouerskap, huwelik en geloofsake.

Jong ouers Sondag 21September 10:00

Wat werk goed vir dissipline? Dalk 'n paplepel?! Dis waaroor ons gesels by ons 2e Jong Ouers Kuiergroep So.31Aug 9:30 by Die Rots, NG Oos. Ons gaan weer mekaar help en saam wysheid by die Here soek. Ons eet brunch saam en kinders speel in sand en speelapparaat. Kom...