“Kom groei in liefde vir GOD”
ondersoek
Eredienste
Vind hieronder ‘n vinnige gids van ons eredienste.
Week van Gebed 18-25 Januarie 2026
Ons gaan hierdie jaar ons Week van Gebed op ‘n ander manier aanpak: ons gaan op Sondag, 25 Jan briefies uitdeel, sodat elkeen vir 1 persoon verantwoordelik is om te bid vir die week. Bring asb eerskomende Sondag ‘n pen of potlood saam kerk toe – ons gaan...
Sondae 18 Januarie 2026 om 09:30
Sondag, 18 Januarie 2026 09:30 Bevestiging van nuwe leraars, di Danie en Trunette de Jongh Programme sal by die deure uitgedeel word. Deurkollekte: Davieshof Dienssentrum GEEN aanddiens nie!
ondersoek
Gesinsoordenking & Selgroepgesprek
Ons hou Bybelstudie en deel met mekaar.
Praktiese wysheid vir Kleingroepe en Gesinne
GESPREKSVRAE Vergifnis en vertroue herwin nalv preek So.23 Nov Lank gelede, was daar iets waarmee jy lank gesukkel het om iemand te vergewe? Vertel net as jy kans sien. Was dit seerkry, onregverdigheid, omstandighede? Wat het dit aan jou gemoed gedoen terwyl jy nog...
Kalender
Belangrike Datums
Hieronder is belangrike datums om vas te lê vir opkomende kerk gebeurtenisse.
ondersoek
Leraar
Lees en vind meer uit oor ons leraar.
Aankondiging met ‘n dankbare hart:
Aankondiging met ‘n dankbare hart: Ds Danie en ds Trunette de Jongh het die beroep na Secunda-Oos aanvaar en word DV bevestig Sondag, 18 Januarie. Kom ons werk voluit met hulle saam vir ‘n vrugbare nuwe seisoen vir Oos!

