Kampe & Aktiwiteite

Die nuutste avonture

NG Kerk

kampe & aktiwiteite

Kermis

Pret en plesier vir die hele gesin.

Kermis 23 Mei 2025

Ons sê dankie vir ‘n geseënde kermis Baie dankie ook aan almal vir hulle hulp, opoffering, harde werk en ondersteuning!

kampe & aktiwiteite

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.

Mediateek

By ons Mediateek gee ons gesonde Christelike DVD voorstelle vir die hele gesin.  Kostes slegs R10 per DVD vir 'n hele week!

kampe & aktiwiteite

Kerkkamp

Hier kamp ons!

Gemeentekamp 17-19 Oktober

Dankie vir almal wat gaan saam kamp het, dit was lekker.  Volgende jaar 23-25 Oktober 2026 maak ons weer so!