Afkondigings
Nuutste nuus
NG Kerk
Nuus
Uit Die Gemeente En Ons Gemeenskap
Hier is die nuutste inligting oor gebeurtenisse in ons gemeente en ons gemeenskap.
gemeente nuus
Lydenstyd boekie
Ons is baie opgewonde om vir hierdie Lydenstyd, wat Aswoensdag begin, “ń Persoonlike Pelgrimsreis” bekend te stel wat saam gestel is deur ds. Cobus Hamman van die NG Kerk Bainsvlei. Die boekies is beskikbaar by die kerkkantoor teen R100. Ons wil graag die bestaande...
Huisbesoek
Huisbesoek Di Danie en Trunette sien daarna uit om al die lidmate van die gemeente te ontmoet en besoek. Kontak asb die kerkkantoor (017-6347518) of per e-pos (kantoor@secundaoos.co.za) om ‘n afspraak te maak. Vir die nie-werkendes / afgetredenes kan oggende werk; ...
OOS – SAKE
Sondag, 29 Maart 2026 – Palmsondag Sesde Sondag in Lydenstyd 08:30 Gesamentlike diens U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@ngksecundaoosregstreeksliv5756 17:30 Gesamentlike aanddiens Oos-dagboek 28-30 Maart #imagine te...
IDENTITEIT, NG Secunda-Oos
IDENTITEIT, NG Secunda-Oos Ons glo in God Drie-enig, ons bely die Bybel as Woord van God, ons dien slegs God as Hoof van die kerk, en wil sy liefde uitleef in diens. Kortliks WWW: Woord, Waardes, Warmte Ons fokus op die grootste nood tans, bv. ongeloof, kerklosheid,...
Jong ouers – Sondag 12 April 2026
Tydens hierdie byeenkomste help ons mekaar en soek saam wysheid by die Here. Ons kuier gewoonlik saam en geniet ‘n lekker brunch, en die kinders speel in die sand en op die speelapparaat. Kom kuier gerus lekker saam. Stuur enige vriende se selfoonnr na Danie...
Kermis 22 Mei 2026
Kermis 22 Mei Die datum kruip al hoe nader! Ons is opgewonde oor baie nuwe idees en nuwe helpers! Ons vra asb nog die hulp van lidmate om tafels / stalletjies te koördineer. Kontak asb vir Trunette 0785382531. Ons kort onder andere hulp by: Wit olifante Bemarking...
Verklaring dieselfdegeslagverhoudings
Daar heers baie onsekerheid onder NGK lidmate oor gebeure in die kerk, hiermee wil ons graag lidmate van Secunda-Oos gerusstel. Sommiges buite die NGK, en selfs in die NGK, beskuldig die kerk van dwaling, wat ʼn ernstige saak is. In die geskiedenis is dwaalleer...
gemeenskap nuus
Grief Share & Divorce Care
** GriefShare …’n Ondersteuningsgroep vir u reis van rousmart na vreugde aangebied deur Esmé Visser (0836922859) - Eers weer September ** DivorceCare…’n Ondersteuningsgroep vir dié wat herstel van die pyn van egskeiding aangebied deur Magda van Lienden...







