Ons 18:12-projek benodig helpers. In Mat.18:12 soek die Herder ‘n verlore skaap. Ons 1812-projek soek die Oos-lidmate wat dalk nog hier bly of dalk nie. Van 15-30 Nov gaan ons span die 2026 kerkkalender aflewer by onaktiewe adresse en hul uitnooi vir voluit deelneem in 2026. As jy wil help om 10 kalenders by 10 adresse af te gee, gee jou naam by die kerkkantoor of David Longland 0762308060