09:00 Junior kategese
09:30 Erediens – ds Danie de Jongh
Teks: Lukas 10:25-37
Tema: “Die barmhartige Samaritaan”
U kan die diens ook aanlyn volg via https://www.youtube.com/@ngksecundaoosregstreeksliv5756
10:30 Senior kategese
11:00 Jong ouers
17:30 Die Bybel Prakties in die Rots: Jakobus 2:1-13
