GEBEDSLYS
Ons dra die volgende lidmate op in gebed:
Hannes Smit Emmie van der Merwe
Div du Toit Willie & Han Meintjes
Elsa Brooks Joey Vorster
Esté Heiberg Girly Stoltz
Nerena Fick
Dank vir genesing: Kirsten Erasmus, Elize Trollip & Esmé Visser
Ons bid ook:
- FEBA-radio: Volharding en seën op hul werkers en uitsendings
- Dankie vir “Geopende Deure” se 70 jaar van seën. Bid vir ons broers en susters in vervolging, veral in Afrika.
- Rekordeksamen vir matrieks (1-30 September)
- Vir Oos se proses om te weet watter soort gemeente die Here wil hê ons moet wees, en beroeping van ‘n nuwe leraar(s) daarvoor.
- Vir die beroeping van ‘n nuwe leraar op 29 September – dat die regte persoon beroep sal word, vir die hele proses, vir goeie aansoeke, dat alles geseënd sal wees.