Geskiedenis
Ons gemeente van toe tot nou
NG Kerk
van waar
Terugblik
NG Kerk Secunda-Oos se ryke geskiedenis.
Geskiedenis
Leraars
‘n Terugblik na al die gemeente se leraars.
Ds. Neille van Aswegen
1980 – 1985
1980: Beroep vanaf Secunda Moedergemeente
1985: Aanvaar beroep na Ladybrand-Noord
Ds. Gerrit Theron
1985 – 2004
1985: Beroep vanaf Evander-gemeente
2004: Aanvaar Emeritaat
Ds. Peet Blaauw
1989 – 1999
1989: Word georden in Secunda-Oos
1999: Aanvaar beroep na Kakamas
Ds. Anton Ferreira
1994 – 2003
1994: Word georden in Secunda-Oos
2003: Aanvaar beroep na Krugersdorp-Oos
Ds. André van Rooyen
1999 – 2002
1999: Beroep vanaf Empangeni
2002: Aanvaar beroep na Dundee-Suid
Ds. Danie Goosen
2004 – 2011
2003: Beroep vanaf Mariental na Secunda-Oos
2011: Aanvaar beroep na Groot-Brakrivier
Ds. Hannes Reinecke
2004 – 2009
2003: Beroep vanaf Melmoth
2009: Aanvaar beroep na Schweizer Reneke
Ds. Nelis Visagie
2005 – 2007
2005: Aangestel as Jeugbediener en beroep as Jeugleraar
2007: Neem Demissie
Ds. Renier Lourens
2007 – 2010
2007: Word georden in Secunda-Oos gemeente
2010: Aanvaar beroep na Verre-Noord, Namibië
Ds. Mario Weyers
2010 – 2014
2010: Beroep vanaf Hopefield
2014: Aanvaar beroep na St Andrews, Te Puke, New Zealand.
Ds. Hannes Reinecke
2012 – huidige leraar
2012: Beroep vanaf Schweizer-Renecke
Huidige leraar in gemeente
Ds. Jana Visagie
2012 -2014
2012: Georden in Secunda-Oos
2014: Aanvaar beroep na Toringkerk, Paarl
Ds. Cobus Swart
2014 – 2019
2014: Georden in Gemeente as Musiekleier
2014: Voltydse Medeleraar
Losgemaak van gemeente: November 2019
Ds. Frederik Coetzee
2020 – 2024
2020: Georden in Secunda-Oos
Losgemaak van gemeente: Junie 2024
leer meer van ons
Leraars
NG Kerk Secunda-Oos se leraars het elkeen hulle eie storie om te vertel.